Slaapkamer Sessies Episode #6 – Vingerafdrukke

Week 6 - Louise Pietersephotography by Louise Pieterse

Vingerafdrukke

Die liedjie se naam is vingerafdrukke, maar dit is geïnspireer deur baie mense (myself soms ingesluit) se behoefte om alles wat hulle beleef te verklaar met konkrete bewyse en wetenskap ens.  Daarom sal ek bietjie “wetenskaplike” idees onwetenskaplik hanteer in dié lirieke aangesien dit juis gaan daaroor dat jy kan verklaar soos jy wil, maar soms word jy maar net aangeraak en jy weet jy voel iets, wat natuurlik meestal ‘n goeie ding is.

You may also like...

1 Response

  1. Alan says:

    Great sound (Dylan like met die bekfluitjie en al) – great metafoor – nice write-up intro – Zizek sal van die filosofie daaragter hou en sy bed is glad nie so nice’n tudy soos joune nie. Thanks for sharing

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *