Die Slaapkamer Sessies #3 – Hoe om te oorleef

Slaapkamer Sessies #3 Photography by Louise Pieterse

Photography by Louise Pieterse

Hoe Om te oorleef

Mense mag dalk na hierdie episode kyk en dink dit tel nie aangesien ek nie heeltemal ín  die slaapkamer is nie, maar ek het net die bed tot op die balkon geskuif sodat mens die see beter kan sien.  Ek het gekuier by my ouers in Jeffreysbaai en het toe gesoek vir ‘n slaapkamer wat lekker op die see uitkyk.  Ek dink die idilliese opset spreek nogal tot die liedjie wat handel oor die tema van slegs oorlewing vs. ‘n sinvolle lewe (en goed soos huurgeld).  My ekstra instrumente was bietjie beperk dié week, maar mens hoor heeltyd die see in die agtergrond waarvan ek nogal baie hou.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *